速報APP / 教育 / Syfer Monsters in Afrikaans

Syfer Monsters in Afrikaans

價格:免費

更新日期:2016-05-20

檔案大小:40.1 MB

目前版本:1.1

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語, 南非荷蘭文

Syfer Monsters in Afrikaans(圖1)-速報App

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Syfer Monsters in Afrikaans(圖2)-速報App

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering

*Tel

*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)

Syfer Monsters in Afrikaans(圖3)-速報App

*Nommers wat die selfde is

*Groot en klein

*Posisie ten opsigte van ruimte

*Patrone

Syfer Monsters in Afrikaans(圖4)-速報App

*Ooreenkomste

*Optel en aftrek

Syfer Monsters in Afrikaans(圖5)-速報App

支援平台:iPhone, iPad